Skip to content

Jons en Annatjie

Jons en Annatjie het vriende gebring in Oktober 2020:

Het heerlik met Julia gekuier.

Het wonderlike voëls gesien.

Het die koel waters waardeer.

Het die fantastiese omgewing geniet

Het perfekte avo’s geëet

Baie baie dankie! Ons kom weer!