Skip to content

Jan & Riet

Our uncle, Oom Jan and his wife, tannie Riet came to visit with our parents in 2019, we hope your curiosity  will be tickled when reading this Afrikaans descriptive poem she wrote while sitting on Loerie’s stoep.

“Die swaeltjies vind ‘n nes” op die stoep

‘n Loerie vlieg rond met kenmerkende roep…

Rondom is berge en kranse

Waar kry mens soveel kanse

Om te kyk na plant, blom en boom!

Die rivier wat sterk stroom

In die aand hoor jy die geruis

soos die water verby bruis…

voor ons is ‘n silwerskoon “pool”

Heerlik om in af te koel!

Met nig Julia aan die stuur

was dit ‘n lekker ontspanningskuur!

Stilte ….. volkome rus

Dankie GOEDERUS!!!